Druiwe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  druif     druiwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  druifie     druifies  

  Uitspraak

IPA: [ˈdrœʏ̯və]

  Met Arabiese letters

دْرُیْڤِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vrugte) Meervoud van druif; meer as een druif.
  Vitis vinifera

     Vertalings

  Vertalings:    druiwe
Engels: grapes(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor druiwe.