Druiwe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  druif     druiwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  druifie     druifies  

  Uitspraak

IPA: [drœʏ̯f], meervoud: [ˈdrœʏ̯və]

  Met Arabiese letters

دْرُیْفْ , meervoud: دْرُیْڤِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vrugte) Soort eetbare bessie van 'n tros, die vrug van die wingerdstok (  Vitis vinifera).

     Voorbeeldsinne

As een van hierdie variëteite gebruik word as die oorheersende druif, is die resultaat bekend as 'n variëteitswyn, in teenstelling met 'n versnede wyn.

     Vertalings

  Vertalings:    druif
Duits: Traube(de), Weintraube(de)
Engels: grape(en)
Italiaans: uva(it)
Nederlands: druif(nl)
Spaans: uva(es)
Sweeds: druva(sv)
Venda: nḓirivhe
Zoeloe: igilebhisi(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor druif.