Die druk in 'n band word gemeet
Enkelvoud Meervoud
  druk     drukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  drukkie     drukkies  
druk
  1. Iemand omhels of styf met die arms vashou.
  2. Drukking; die krag wat oor 'n oppervlakte uitgeoefen word.
  3. Handeling van boeke druk; oplaag.
  4. Die tipe letters wat tydens die drukproses gebruik word.
  5. Spanning; kommer; las.
  1. Die dogtertjie gee vir haar maatjie 'n stewige druk.
  2. Die druk in die kernreaktor is te hoog, dit sal ontplof as ons dit nie onder beheer bring nie.
  3. Die boek is in sy tweede druk.
  4. Verander die druk vir die lyn na kursief.
  5. Ons verkeer onder groot druk om al die aansoeke betyds te verwerk.
Hy druk almanakke (lieg baie).
  Vertalings:    druk
Engels: print(en), printing(en)
Nederlands: druk(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  druk 
Verlede Tyd  ek   het gedruk        
  1. Krag uitoefen op.
  2. Tekste onder druk op papier aanbring.
  1. Hy het nie die knoppie gedruk nie.
  2. Meer as 11 miljoen kopieë van die boek is gedruk.
Hoed oor die oë druk (skaam wees).
Hy weet waar die skoen hom druk (weet presies waar die moeilikheid lê).
'n Drie in beseringstyd druk (op die laaste minuut doen).
  Vertalings:    druk
Engels: press(en), print(en)
Nederlands: drukken(nl)
 
Die stasie is druk besig.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   druk     drukker     drukste  
Baie besig; bedrywig.
Dit gaan 'n druk dag wees vandag.
  Vertalings:   
Nederlands: druk(nl)


Bywoord
druk
Baie besig; bedrywig.
Ons is druk besig.
  Vertalings:   
Nederlands: druk(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor druk.