1. Dyk; 2. land; 3. water.
Enkelvoud Meervoud
  dyk     dyke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dykie     dykies  
dyk
'n Mensgemaakte keerwal wat ontwerp en gebou is om 'n gebied teen hoë water te beskerm.
Die Afsluitdyk is 'n dyk in Nederland wat sedert 1932 die Ysselmeer (die voormalige Suidersee) van die Waddensee afsluit.
  Vertalings:    dyk
Engels: dike(en), bank(en)
Nederlands: dijk(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dyk.