'n Edelhertram

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  edelhert     edelherte  

  Woordafbreking

edel•hert

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Cervus elpaphus die grootste takbokspesie van Europa en die enigste wat ook in Noord-Afrika voorkom

     Hiperonieme

hert, takbok

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor edelhert.