Eierrond

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eierrond     eierronde     eierronds  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) verwysend na 'n bepaalde blaarvorm wat soos 'n eier lyk.

     Voorbeeldsinne

Die blare is eierrond tot driehoekig met getande rande, liggroen van kleur en met drie duidelike are.[1]

     Sinonieme

eiervormig, ovaalvormig, ellipties, eirond

     Vertalings

  Vertalings:    eierrond
Engels: ovate(en)
Nederlands: eirond(nl)

  Verwysings

  1. Conserva, Volumes 1-4 South Africa. Dept. of Environment Affairs 1986