einde
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
einde | eindes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
eindetjie | eindetjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Waar/wanneer iets stop; die punt in ruimte of tyd as iets ophou.
Voorbeeldsinne
- Iemand wag vir my aan die einde van die straat.
Antonieme
Verwante woorde
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|