Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ekonomies     ekonomiese      
eko•no•mie•se
Attributiewe vorm van ekonomies; betreffende die ekonomie; kostebesparend.
In die huidige ekonomiese toestande is dit raadsaam om sover moontlik kostes te bespaar.
  Vertalings:   
Engels: economic(en), economical(en)
Nederlands: economische(nl)