Die verdeling van elektrisiteit in 'n transformatorstasie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elektrisiteit     —  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

elek•tri•si•teit

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Energie wat deur middel van elektriese stroom gelewer word vir beligting, verhitting, dryfmeganismes, ens.
  2. Elektriese lading wat deur natuurverskynsels veroorsaak word.

     Voorbeeldsinne

  1. Die mees algemene gebruik van kernreaktore is vir die opwekking van elektrisiteit en vir die aandrywing van sommige skepe.
  2. Die beweging van die lugstrome binne die wolk, en van die vallende waterdeeltjies, lei tot wrywing en die opbou van statiese elektrisiteit.

     Vertalings

  Vertalings:    elektrisiteit
Engels: electricity(en)
Malgassies: elektrisite(mg)
Nederlands: elektriciteit(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektrisiteit.