Enkelvoud Meervoud
  elite     elites  
    
(lêer)
Van Frans, élite.
eli•te
'n Klein, geslote groep van vooraanstaande, bevoorregte mense met buitengewone voorregte en soms buitengewone kwalifikasies wat hulle in staat stel om die hoogste posisie in 'n sekere gebied te beklee.
In baie gemeenskappe was geletterdheid beperk tot die elite klasse, soos die geestelikes of die burokrate van die hof of tempel.
  Vertalings:    elite
Engels: elite(en)
Nederlands: elite(nl)