'n Emoe.
Enkelvoud Meervoud
  emoe     emoes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  emoetjie     emoetjies  
emoe
(voëls)   Dromaius novaehollandiae, 'n groot loopvoël wat in Australië voorkom.
Die emoe is die tweede grootste lewende voël in die wêreld volgens hoogte (naas sy eweknie die volstruis), word 1,50 tot 2 meter hoog en weeg tot 60 kg.
  Vertalings:    emoe
Engels: emoe(en)
Frans: émeu(fr)
Nederlands: emoe(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor emoe.