Frans (fr)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɑ̃.kɔʁ]
    
(lêer)

  Bywoord

Bywoord
encore

     Betekenisse

Nog

     Voorbeeldsinne

«Il n’était pas mort, il respirait encore
Hy was nie dood nie, hy het nog geasem.