nog
Bywoord |
---|
nog |
- IPA: [nɔχ]
- nog
- Tot nou toe; steeds.
- Meer; opnuut.
- Ek kon nog nie die kar was nie.
- Wil jy nog 'n koekie hê? Nog tee vir jou?
Vertalings: Tot nou toe; steeds | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Meer; opnuut. | |||
---|---|---|---|
:*Nederlands: nog(nl) |
Voegwoord |
---|
nog |
- nie; ook nie
- Jan nog Piet het die span gehaal.
Vertalings: nog | |||
---|---|---|---|
- nog
Bywoord |
---|
nog |
- «Ik heb de auto nog niet schoon kunnen maken.»
- Ek kon nog nie die kar was nie.
- «Wil je nog een koekje? Nog meer thee voor jou?»
- Wil jy nog 'n koekie hê? Nog tee vir jou?