energie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
energie | energieë |
-
(lêer)
- ener•gie
- Die (fisieke) vermoë waarmee arbeid verrig word; krag om dinge te doen.
- Die (geestelik) vermoë waarmee dinkwerk verrig word.
- (wetenskap) 'n Natuurkundige begrip van arbeidsvermoë.
- Ek het nie energie om die huis skoon te maak nie.
- Hy het nie genoeg energie om langer as 'n kwartier te studeer nie.
- Die hoeveelheid "energie" (simbool: W) word uitgedruk in joule (simbool: J) of kilowattuur (kWh).
Vertalings: energie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor energie.