Enkelvoud Meervoud
  enigste     enigstes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  enigstetjie      
enig•ste
As daar nie ander is nie.
Pas jouself op, jy is my enigste.
  Vertalings:   
Engels: only one(en)


Byvoeglike naamwoord
enigste
Al een of die laaste een wat oorgebly het; as daar nie ander/meer is nie.
Pous Benedictus IX was was drie keer pous (die enigste persoon wat dit vermag het) en hy was ook die enigste persoon wat die pous-amp verkoop het.
  Vertalings:   
Engels: only(en)