ergonomies
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | ergonomies | ergonomiese | ||
Vergrotend | ergonomieser | |||
Oortreffend | ergonomieste |
- Wat betref die wetenskaplike manier om die ontwerp van produkte te verbeter sodat dit beter geoptimeer is vir menslike gebruik.
- Ons ontwikkel produkte wat slim, ergonomies en duursaam van aard is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
ergonomies |
- Op 'n ergonomiese manier
- Hierdie studie is gedoen om te verstaan hoe die ergonomies ideale inrigting van rekenaarsentrums by skole behoort te lyk.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Slabbert, Irene; Die ergonomies ideale inrigting van rekenaarsentrums in skole; Noordwes-Universiteit; 2011