Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  erken 
Verlede Tyd  ek   het erken        
er•ken
  1. Insien; toegee.
  2. As wettig, eg, korrek aanvaar.
  1. Hy wou nie erken dat hy verloor het nie.
  2. Serwië erken nie Kosovo as 'n onafhanklike land nie.
  Vertalings:    erken
Engels: acknowledge(en), confess(en)
Nederlands: erkennen(nl)
Xhosa: ukufanisa


Hulp:IPA: [ɛr.ˈkɛn]
    
(lêer)
er•ken
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van erkennen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van erkennen
  3. gebiedende wys van erkennen
1.: Ik erken.
2.: Erken je?
3.: Erken!