Die ester-groep
Sien ook Ester

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ester     esters  

  Woordafbreking

es•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Organiese verbinding van die type R1-C=OO-R2 wat gewoonlik gevorm word uit 'n karboksielsuur R1-COOH en 'n alkohol R2-OH

     Voorbeeldsinne

Esters is dikwels welriekende vloeistowwe wat as oplosmiddels gebruik word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ester(en)
Nederlands: ester(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ester.