Fauna van die wêreld.
Enkelvoud Meervoud
  —     fauna  
Latynse naam van die mitologiese godin Fauna, die godin van vrugbaarheid.
fau•na
(biologie) Die diere wat eie is aan 'n bepaalde streek of tydperk.
Die verstoring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle tye voorkom word.
  Vertalings:    fauna
Engels: fauna(en)
Nederlands: fauna(nl)