Flora van die wêreld.
Enkelvoud Meervoud
  —     flora  
Van Flora, die Romeinse godin van blomme en van die lente.
flo•ra
(biologie) Die plante wat eie is aan 'n bepaalde streek of tydperk.
Die verstoring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle tye voorkom word.
  Vertalings:    flora
Engels: flora(en)
Nederlands: flora(nl)