Drie feeë onder 'n paddastoel

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fee     feeë  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

fee

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(mitologie) 'n Magiese figuur wat in sprokies voorkom

     Voorbeeldsinne

  1. Ek probeer om met die klein ponies, die feeë en die Tonka-vragmotors te betrek, en vir 'n rukkie werk dit alles.[1].

     Vertalings

  Vertalings:    fee
Engels: fairy(en)
Nederlands: fee(nl)

  Verwysings