'n Flamink.
Enkelvoud Meervoud
  flamink     flaminke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  flaminkie     flaminkies  
fla•mink
(voëls) 'n Groot waadvoël met 'n lang nek en bene, asook rooi en swart vlerke.
Flaminke word algemeen by vleie aangetref.
  Vertalings:    flamink
Engels: flamingo(en)
Nederlands: flamingo(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor flamink.