Fluitjiesriet

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fluitjiesriet      

  Woordafbreking

fluit•jies•riet

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) 'n Soort riet   Phragmites wat wydverbreid in die wêreld voorkom

     Voorbeeldsinne

Fluitjiesriet is inheems aan Suid-Afrika en kom in al die provinsies voor, waar dit in riviermondings, soutmoerasse en moerasland groei.

     Vertalings

  Vertalings:   
Russies: тростник(ru) (trostnik)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fluitjiesriet.