foeitog
Tussenwerpsel |
---|
foeitog |
- foei•tog
- Uitroep van spyt en medelye.
- Foeitog, het jy jou vinger raak gesny?
- Foeitog, hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie. Hy is mos die Koning van Israel. Laat hy nou afkom van die kruis! Dan sal ons in hom glo![1]
Vertalings: foeitog | |||
---|---|---|---|
- ↑ Matteus 27:42