Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fok v/m fokken 
Verkleinwoord fokje fokjes  
 
1= fok; 2= kluiver
Sedert 1438 uit Middelnederlands bekend as focke (klein seil). Daar is verwante woorde in Noordfries en moontlik Oudnoors, maar verder is die herkoms onduidelik. Die benaming vir bril en neus is uit die seil-betekenis ontstaan. Die woord het hom uit Nederlands en/of Nederduits na Deens, Sweeds, Noors, Frans, Italiaans, Spaans, Baskies, Pools, Bulgaars, Oekraiens, Russies, Aserbeidjaans en Litous verbrei. [1]
Hulp:IPA: [fɔk]
    
(lêer)
(skeepvaart) Die seil wat voor die mas van 'n moderne seilboot gehys word.
Sjabloon:humoristies 'n Bril.
Sjabloon:humoristies 'n Groot neus.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fok m
(landbou) Die teelt van diere, soos veeteelt of teelt van rashonde.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van fokken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van fokken
  3. gebiedende wys van fokken
1.: Ik fok.
2.: Fok je?
3.: Fok!