'n Twintig frank-banknoot.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  frank     franke  

  Woordafbreking

frank

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Voormalige geldeenheid van lande soos Frankryk, België en Luxemburg.

     Voorbeeldsinne

Andorra het nie 'n eie geldeenheid gehad nie en het beide die Franse frank en die Spaanse peseta gebruik tot dit op 31 Desember 1999 met die euro vervang is.

     Homofone

vrank

     Vertalings

  Vertalings:    frank
Engels: franc(en)
Nederlands: frank(nl)