Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vrank            
Vergrotend   vranker      
Oortreffend   vrankste  
'n Skerp, suurderige smaak wat die mond laat saamtrek.
Die olywe het 'n vrank smaak.

     Homofone

frank
  Vertalings:    vrank
Engels: sour(en), tart(en), sharp(en)
Nederlands: wrang(nl)