'n Fyt aan 'n vinger.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fyt     fyte  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) Pynlike sweer of ontsteking aan die voorpunt van ’n vinger of toon.

     Voorbeeldsinne

Fyte word deur die herpes simplex-virus veroorsaak.

     Homofone

feit

     Vertalings

  Vertalings:    fyt
Engels: whitlow(en)
Nederlands: fijt(nl)