Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
ga

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Uitroep van afkeur, veral van iets wat stink.

     Voorbeeldsinne

Ga, dit stink!

     Vertalings

  Vertalings:    ga
Engels: pongy(en)


Nederlands (nl)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van gaan
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van gaan
  3. gebiedende wys van gaan

     Voorbeeldsinne

1.: Ik ga.
2.: Ga je?
3.: Ga!