Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  gaan 
Verlede Tyd  ek   het gegaan        

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈxɑːn]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In 'n bepaalde rigting beweeg/uitstrek, meestal weg van die spreker af.
  2. Wat gaan gebeur.
  3. In die genoemde toestand wees.
  4. Oor iets handel.
  5. In iets anders pas.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy gaan na Amerika.
  2. Ek gaan môre rugby speel.
  3. Hoe gaan dit met jou? Wat gaan aan?
  4. Die boek gaan oor die kosmos en buiteaardse lewe.
  5. Daar gaan sewe lekkers in elke sakkie.

     Vertalings

  Vertalings:    gaan
Engels go(en), going to(en)
Nederlands gaan(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɣ̊an]
(lêer)
Stamtye
gaan ging gegaan  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik ga ging
jij, u gaat
hij, zij, het gaat
wij, jullie, zij gaan gingen
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
ga gegaan gaand
 

  Werkwoord

     Betekenisse

Gaan

     Voorbeeldsinne

«Ik ben naar huis gegaan
Ek het huistoe gegaan.

     Eienskappe

Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas sewe.