Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  gaan 
Verlede Tyd  ek   het gegaan        
ge•gaan
Verlede deelwoord van gaan; in 'n bepaalde rigting beweeg/uitstrek het; in die genoemde toestand was; oor iets gehandel het; in iets anders gepas het.
  1. Hy het na Amerika gegaan.
  2. Hoe het dit toe met hom gegaan?
  3. Waaroor het die aanbieding gegaan?
  4. Hoeveel lekkers het in elke sakkie gegaan?
  Vertalings:    gegaan
Engels went(en), going to(en)
Nederlands gegaan(nl)