Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  gee 
Verlede Tyd  ek   het gegee  
Onbepaalde wys te gewe   
Teenwoordige deelwoord gewende   
Verlede deelwoord gegewe   
  1. Oordrag van besit aan iemand anders.
  2. Aanbied.
  3. Oplewer; veroorsaak.
  1. Op kersaand gaan ons aan mekaar geskenke gee.
  2. Die artikel gee ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika.
  3. Hierdie belegging gee 7% rente.
neem
  Vertalings:    gee
Engels: give(en)
Nederlands: geven(nl)