Afrikaans (af)

  Woordafbreking

geel•dwerg
Enkelvoud Meervoud
  geeldwerg     geeldwerge  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) ’n Ster van middelmatige grootte soos die son. Dit het ’n massa van sowat 0,8 tot 1,2 keer dié van die son en ’n oppervlaktemperatuur van tussen 5 300 en 6 000 kelvin.[1]

     Verwante woorde

rooidwerg
bloudwerg
witdwerg

     Vertalings

  Vertalings:    geeldwerg
Arabies: نجوم النسق الأساسي نوع-G(ar)
Duits: Gelber Zwerg(de)
Engels: yellow dwarf(en)
Frans: naine jaune(fr)
Nederlands: gele dwerg(nl)
Russies: жёлтый ка́рлик(ru) (zjolti karlik)
Portugees: anã amarela(pt)
Sweeds: GV-stjärna(sv)

  Verwysings

  1. Empirical bolometric corrections for the main-sequence, G.M. H.J. Habets en J.R.W. Heintze, Astronomy and Astrophysics Supplement 46 (November 1981), pp. 193–237.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geeldwerg.