Die geelkwassie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geelkwassie      

  Woordafbreking

geel•kwas•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Bulbine annua, 'n plant was endemies aan die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap is.

     Voorbeeldsinne

Die geelkwassie kom op sanderige grond in die kusfynbos voor.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geelkwassie.