Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kies 
Verlede Tyd  ek   het gekies        
ge•kies
Verlede deelwoord van kies; ’n keuse wat gemaak is.
Jan Ellis is 38 keer vir die Suid-Afrikaanse span gekies.
  Vertalings:    gekies
Engels: chose(en)
Nederlands: gekozen(nl)