Voltooide deelwoord
Werkwoord koop
Werkwoordelik gekoop, gekog
Naamwoordelik gekoopte, gekogte  
Negatief ongekoopte
Werkwoordelike verlede deelwoord
1.: (verouderd) vorm die verlede tyd: gekoop
1.: Duimeling het 'n os gekog,
Vingerling het 'm tuis gebrog, [1]