Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord koop
Werkwoordelik gekoop, gekog
Naamwoordelik gekoopte, gekogte  
Negatief ongekoopte

  Deelwoord

     Betekenisse

Naamwoordelike verlede deelwoord
1.: Negatiewe attributiewe vorm: wat nie gekoop is nie

     Voorbeeldsinne

1.: Ek dink mismoedig aan die ongekoopte whisky wat ek eerder kon gedrink het [1]

  Verwysings