geleentheid
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geleentheid | geleenthede |
- ge•leent•heid
- Kans; gunstige omstandigheid; moontlikheid tot.
- 'n Funksie; byeenkoms; gebeurtenis.
- Magaliesburg word deur talle vakansie-plekkies aan die voet van die Magaliesberg omring, wat geleentheid vir ontsnapping aan stedelinge bied.
- Ter geleentheid van die politieke alliansie wat Pruise en Rusland destyds gesmee het, het die twee monarge geskenke uitgeruil.
- «Die geleentheid maak die dief.»
- Iets wat oop en onbewaak lê, lok diefstal uit.
Vertalings: geleentheid | |||
---|---|---|---|