Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geloof     gelowe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gelofie     gelofies  

  Woordafbreking

ge•loof

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (religie) 'n Godsdienstige oortuiging.
  2. Die oortuiging dat iets so is.

     Voorbeeldsinne

  1. Watter geloof hang jy aan? 'n Sendeling is 'n persoon wat probeer om mense tot sy eie geloof te bekeer.
  2. Ek is vol geloof dat ek van die siekte sal genees.

     Vertalings

  Vertalings:    geloof
Engels: faith(en), creed(en), trust(en), belief(en)
Frans: foi(fr)
Goties: 𐌲𐌰𐌻𐌰𐌿𐌱𐌴𐌹𐌽𐍃
Nederlands: geloof(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geloof.