Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maak 
Verlede Tyd  ek   het gemaak        
ge•maak
Wat vervaardig/ aanmekaarsit is; geskep; laat ontstaan het.
Ek het 'n voerbak vir die voëls gemaak om in die tuin te sit.
Dw. van maak.
So gemaak en so laat staan (is soos hy/sy is; kan of wil nie verbeter nie).
  Vertalings:   
Engels made(en)
Nederlands gemaakt(nl)