gemeenskap
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gemeenskap | gemeenskappe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
gemeenskappie | gemeenskappies |
- ge•meen•skap
- Samelewing; 'n aantal mense of diere wat saam 'n groep vorm.
- Met een of meer persone deel aan iets hê; 'n onderlinge deelgenootskap.
- Omgang; verkeer.
- Ons buurman behoort aan die gemeenskap van gelowiges. In die VSA is daar talle plaaslike gemeenskappe.
- Sy trou binne gemeenskap van goedere.
- Die mens het met sy vrou Eva gemeenskap gehad, en sy het swanger geword.[1]
Vertalings: gemeenskap | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemeenskap.
- ↑ Genesis 4:1