Voornaamwoord
genoeg
ge•noeg
Wat voldoende is; in voldoende mate.
Daar is genoeg moontlikhede.
«Net genoeg vir 'n hol tand.»
Baie min.
«Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.»
Moenie jou oor die toekoms bekommer nie.
  Vertalings:   
Deens: nok(da)
Duits: genug(de)
Engels: enough(en)
Frans: assez(fr)
Skots-Gaelies: gu leòr(gd)
Nederlands: genoeg(nl)