Enkelvoud Meervoud
  gerundivum     gerundiva  
ge•run•di•vum
(taalkunde) 'n Vorm van die werkwoord in die Latynse grammatika wat 'n byvoeglike naamwoord is en wat uitdruk wat moet gebeur.
Die gerundivum is tegelyk een van die nuttigste en een van die kenmerkendste of mees idiomatiese woordvorms in Latyn.[1]
  Vertalings:   
Engels: gerundive(en)
Nederlands: gerundivum(nl)
Russies: герундив(ru)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord gerundivum gerundiva
Hulp:IPA: [ˌɣɪː.rɵn.ˈdi.vɵm]
    
(lêer)
ge•run•di•vum
(taalkunde) Gerundivum
«"Cartaginem delendam esse!" is misschien wel het bekendste gebruik van een gerundivum
"Cartaginem delendam esse!" is dalk die bekendste gebruik van 'n gerundivum.