Afrikaans (af)

  Woordafbreking

ge•skep
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skep 
Verlede Tyd  ek   het geskep        

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van skep; op- of uitgelig het; gemaak of tot stand gebring het.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy het die sop met sy lepel uit die bord geskep.
  2. God het die aarde in ses dae geskep, en het op die sewende dag gerus.

     Vertalings

  Vertalings:    geskep
Engels: scooped(en), shoveled(en), created(en)
Nederlands: gelepeld(nl), gecreëerd(nl)