'n Vrou wat water in 'n bottel skep.

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

skep
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skep 
Verlede Tyd  ek   het geskep        

  Werkwoord

     Betekenisse

Op- of uitlig; met 'n hol voorwerp optel.

     Voorbeeldsinne

Hy skep die sop met sy lepel uit die bord.

     Vertalings

  Vertalings:    skep
Engels: scoop(en), shovel(en)
Nederlands: lepelen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skep 
Verlede Tyd  ek   het geskep; geskape        

  Werkwoord

     Betekenisse

Maak; laat ontstaan; tot stand bring.

     Voorbeeldsinne

God skep die aarde in ses dae, en het op die sewende dag gerus.
Skep vir ons 'n inskrywing vir hierdie woord op die Wikiwoordeboek.

     Verwante woorde

skepping, skepper, skepsel

     Vertalings

  Vertalings:    skep
Engels: create(en)
Nederlands: creëren(nl)