getal
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
getal | getalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
getalletjie | getalletjies |
- ge•tal
- (wiskunde) Abstrakte weergawe van 'n hoeveelheid m.b.v. syfers (en soms ook kommas en punte).
- Tien is 'n ewe getal en elf is onewe.
Vertalings: getal | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor getal.