Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vestig 
Verlede Tyd  ek   het gevestig        
ge•ves•tig
Verlede deelwoord van vestig.
  1. Ons het 'n kantoor in die stad gevestig.
  2. Kan het hulle aandag daarop gevestig.
  3. Sy het haar by haar grootouers gevestig.
  Vertalings:   Gestig
Engels: established(en)
Nederlands: gevestigd(nl)
  Vertalings:   Gerig
Engels: focused(en)
Nederlands: gevestigd(nl)
  Vertalings:   Gaan woon het
Engels: settled(en)
Nederlands: gevestigd(nl)