Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  volg 
Verlede Tyd  ek   het gevolg        

  Werkwoord

     Betekenisse

Voltooid deelwoord van volg.

     Voorbeeldsinne

Die brak het my huis toe gevolg.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels followed(en)
Nederlands gevolgd(nl)
Enkelvoud Meervoud
  gevolg     gevolge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gevolgie     gevolgies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Resultaat, rede of uitkoms van iets; of volg hê, voortvloei; uitvloeisel, nadraai.
  2. 'n Groep wat volg; volgelinge wat later of agterna kom; 'n stoet.

     Voorbeeldsinne

Die elektrisiteitsonderbreking was die gevolg van 'n hewig storm.
Die twaalf apostels vorm Jesus se gevolg.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels consequence(en), consequently(en)
Nederlands gevolg(nl)