Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  volg 
Verlede Tyd  ek   het gevolg        
Verdere vervoegings: volg (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [foɫχ]; verlede tyd: [χəˈfoɫχ]
teenwoordige tyd: فَُولْخْ ; verlede tyd: خِفَُولْخْ
teenwoordige tyd: folg; verlede tyd: gefolg
  1. Naloop; agternaloop.
  2. Begryp, snap.
  3. Handel na.
  4. Voortvloei uit.
  5. Langs loop, gaan.
  6. Daarna, later kom.
  7. Naboots.
  8. Bywoon, loop.
Oorganklik.
  Vertalings:    volg
Duits: folgen(de)
Engels: follow(en)
Faroëes: fylgja(fo)
Frans: suivre(fr)
Nederlands: volgen(nl)
Papiaments: sigui
Spaans: seguir(es)
Sweeds: följa(sv)
Yslands: fylgja(is)