geweerbootdiplomasie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geweerbootdiplomasie      

  Etimologie

geweerboot +‎ diplomasie

  Woordafbreking

ge•weer•boot•di•plo•ma•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(politiek) 'n diplomasie waarby druk uitgeoefen word deur geweerbote te stuur.

     Voorbeeldsinne

  1. Daarbenewens sou dit sekerlik 'n nuttiger bydrae wees as wat Nieu-Seeland voortgaan om te werk met sinlose duur geweerbootdiplomasie.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    geweerbootdiplomasie
Engels: gunboat diplomacy(en)
Nederlands: kanonneerbootdiplomatie(nl) v
Russies: дипломатия канонерок(ru) v

  Verwysings